Summervale Leefstyl en Aftree-oord is gelee in Gordonsbaai. ‘n Skilderagtige kusdorp, omring deur asemrowende berge. Die landgoed is aangrensend tot ‘n winkelsentrum. Eienaarskap is in die vorm van EIE TITEL huise, woonstelle en tuinwoonstelle.
Fasiliteite beskikbaar in Summervale